Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902  Fransjohan Pretorius

Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 Fransjohan Pretorius

1 available / secondhand
R179.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
X470
Bob Shop ID
646282856

Toestand: Soos nuut
Formaat:
A4 Sagteband
Bladsye: 96
Uitgegee: 1998 (Struik)
ISBN: 9781868721818

Vanaf 1899 tot 1902 was Suid- Afrika die toneel van meedoenlose botsing tussen een van die wêreld se sterkste moondhede - Brittanje - en die hardneekkige strydmag van twee klein Afrikanerrepublieke, die ZA.R (Transvaal) en Oranje-Vrystaat. Die Boere se vasberadenheid om tot elke prys hul onafhanklikheid te behou, het groot simpatie vir hul saak in Europa en die VSA ontlok.

Hierdie boek skets die verloop van die oorlog vanaf die formele eerste fase tot die guerrillafase van die bittereinders. Daar word ook op individuele aspekte van die oorlog gefokus wat dikwels oor die hoof gesien word. Die illustrasies en teks vul mekaar op n besondere wyse aan om die maatskaplike kompleksiteit van hierdie unieke, profetiese oorlog toe te lig. Daar word stilgestaan by die Boere se ondervinding van die kommandolewe, die Britse soldate se ervaring van die genadelose veld en die rol van swartes in die oorlog n aspek wat eers sedert onlangs aandag geniet.

Die oorgrote meerderheid krygsgevangenes van hierdie oorlog was Boere. Mans en seuns is as ballinge na afgeleë eilande gestuur, terwyl diegene wat met die Britte saamgewerk het as hensoppers en joiners uitgekryt is. Boerevroue en -kinders was egter verreweg die grootste slagoffers van dje genadelose verskroeide aarde-beleid daar is meer as 27 000 sterftes aangeteken in die konsentrasiekampe waar hulle aangehou is.

Daar bestaan min boeke oor die Anglo-Boereoorlog wat soveel treffende kleurillustrasies, swart-en-wit fotos, spotprente en sketse bevat soos hierdie boeiende boek met sy vars benadering.

Add to cart

Recently viewed

APPLE Apple Watch Accessories MT3D3ZM/A
R999.00

Similar products

HERINNERINGE van MAGDALENA ELIZABETH vd WALT TYDENS die ANGLO BOEREOORLOG 1899 tot 1902 **Signed**
R150.00
RONDOM DIE ANGLO-BOEREOORLOG 1899-1902 BEPERK TOT 1 000 KOPIEE
R480.00
The Anglo-Boer War 1899 - 1902 , A Reappraisal
R350.00
The Anglo-Boer War 1899 - 1902
R179.00