This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Heritage Trades1046

Similar products

BRITSE FORTIFIKASIES IN DIE ANGLO-BOEREOORLOG (1899-1902) **Signed**
R400.00
Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 - `n Oorsig van die Militêre Verloop van die Stryd André Wessels
R300.00
DIE ANGLO-BOEREOORLOG 1899-1902: `N OORSIG VAN DIE MILITERE VERLOOP VAN DIE STRYD deur ANDRE WESSELS
R170.00
Op Kommando: Die Lewe In Die Veld Tydens Die Anglo-Boereoorlog - Fransjohan Pretorius
R170.00
Die Anglo-Boereoorlog in Kleur (2022)
Sold

Die Anglo-Boereoorlog in Kleur (2022)

1 was available / new
R450.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
msc9
Bob Shop ID
642434094

Jonathan Ball publishers, 2022, softcover, illustrated, Afrikaans text, 23 cms x 26 cms x 1.5 cms, condition: new.

Tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog kry nuwe lewe in hierdie unieke versameling fotos wat lewensgetrou ingekleur is. Dit bring vars perspektief op een van die belangrikste historiese gebeurtenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis.

In die Anglo-Boereoorlog of Suid-Afrikaanse Oorlog het die twee Boererepublieke van Transvaal en die Oranje-Vrystaat teen die Britse Ryk te staan gekom. Hierdie verwoestende oorlog sou vir dekades lank nog n uitwerking hê op die Suid-Afrikaanse politieke, ekonomiese en sosiale landskap.

Volume 1 handel oor die konvensionele fase van die oorlog van Oktober 1899 tot Junie 1900 met Lord Roberts se besetting van die Boererepublieke. Die fotos wys die Boeremagte se invalle in Natal en die Kaapkolonie, die besetting van Ladysmith, Kimberley en Mafeking, en van die bekendste slagvelde van die oorlog.

Lesers sal talle ikoniese fotos in Die Anglo-Boereoorlog in kleur raaksien, maar ook verskeie wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Honderde boeke het die afgelope 120 jaar oor die oorlog verskyn, maar dit is die eerste een in volkleur.

Tinus le Roux is n militêre geskiedenis-entoesiasies wat al sedert 2014 Anglo-Boereoorlogfotos inkleur. Hy kleur ook fotos uit die Tweede Wêreldoorlog in, spesifiek dié wat met die Suid-Afrikaanse Lugmag verband hou. Etlike van sy fotos is al in boeke gepubliseer en sy Facebook-bladsy, Boer War Colourised Photographs, het duisende lojale volgelinge. Wanneer hy nie fotos inkleur of op sy bergfiets rondry nie, besit en bestuur Tinus n koringmeule in Kaapstad. Hy het vroeër jare as n ontwerps-ingenieur by Denel gewerk.

Recently viewed

10% OFF
Reach for the Sky
R495.00 R550.00