Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 2 van n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisareas wat in Vraestel II (Nasionale Eindeksamen) geëksamineer word:
Lewe op die Molekulêre, Sellulêre en Weefselvlak
Diversiteit, Verandering en Kontinuïteit
Sleutelkenmerke:
Omvattende, toeganklike notas per module
Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
Duidelike diagramme ter verduideliking
Nuutste, relevante vakinhoud
Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om uitstekende uitslae in jou eksamens te behaal.