Die Antwoord-Reeks Graad 10 wisikundige geletherheid 3in1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 10 wisikundige geletherheid 3in1 KABV studiegids

Secondhand 1 available
Indicative market price: R259.00
R149.00
42% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654264186

Die Antwoord-Reeks Graad 10 wisikundige geletherheid 3in1 KABV studiegids


THIS BOOK IS GOOD AS BRAND NEW , ONLY USED ONCE !!!


SPECĀ 


Hierdie Antwoord-reeks studiegids vir Graad 10 Wiskundige Geletterdheid is deur ervare vakkundiges opgestel vir alle leerders, vir beide klaskamer- en onafhanklike gebruik. Dit verskaf toepaslike inhoud, vrae en antwoorde vir elke afdeling in die KABV-kurrikulum.
Hierdie 3 in 1 studiegids bied, vir leerders en onderwysers, 'n omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid. Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe, Oefeninge en 'Toets jou Begrippe' vir elke onderwerp en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke. Hierdie boek bied 'n konkrete oplossing vir leerders wat hierdie vak neem. Dit ontwikkel hul vaardighede en selfvertroue in die oplos van enige soort wiskundige probleem wat spesifiek op die kurrikulum van toepassing is. Die stimulerende maklik-om-te-volg teks, duidelike diagramme en illustrasies motiveer leerders om redelik moeiteloos deur elke onderwerp te vorder. Nuwe konsepte en tegnieke word dwarsdeur die boek sistematies vasgele en geassesseer. 'n Noodsaaklike studiegids vir sukses in Wiskundige Geletterdheid.

Add to cart

Recently viewed

See more
Free shipping
10% OFF
WatX & Colors Unisex Watch (RWA1158)
New
R798.46 R887.74
Disney 15.4" Toy Story Laptop Bag , Retail Packaged ,
New
R180.59
80% OFF
AUSTRIA 1981 Children's Stamp UNH SG 1901
Secondhand
R2.40 R12.00
Steam Shed Portrait
Secondhand
R145.00

Similar products

DIE DRIEHOEKIGE SIRKEL STUDIEGIDS - EDUPAGE
New
R169.00
59% OFF
Die Antwoord-Reeks Graad 9 wiskunde 2in1 KABV studiegids
Secondhand
R144.00 R349.00
Publikasies van die Universiteit van pretoria nuwe reeks
Secondhand
R20.00
Hier is ek, Here (Die Bybelgagboek vir Graad 10)
Secondhand
R70.00