Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
THIS BOOK IS GOOD AS BRAND NEW !!!! SUPER FAST DELIVERY
Hierdie Antwoord-reeks studiegids vir Graad 12 Besigheidstudies is deur ervare vakkundiges opgestel vir alle leerders, vir beide klaskamer- en onafhanklike gebruik. Dit verskaf toepaslike inhoud, vrae en antwoorde vir elke afdeling in die KABV-kurrikulum. Die Antwoord-reeks is jou sleutel tot eksamen sukses in Graad 12 Besigheidstudies.
Hierdie 3 in 1 studiegids is in ooreenstemming met die nuutste Nasionale Eksamenriglyne geskryf en dek alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Dit bevat: Omvattende Notas per Kwartaal, Moontlike Eksamenvrae oor elke onderwerp en Antwoorde op alle vrae plus 'n Eksamenvraestel en Memo. Hierdie boek bied die studiemateriaal in 'n toeganklike, georganiseerde, puntsgewyse formaat, met diagramme, tabelle en wenke, wat elke leerderstyl sal pas. Eksamenvrae uit onlangse KABV-eksamens, aan die einde van elke onderwerp, help leerders om hul begrip te toets en hul vaardighede te oefen. 'n Waardevolle hulpmiddel om topsimbole in Besigheidstudies te behaal.