This auction has been won.
View other items offered by Dealz 4 All15044
Leading
thelawman587 1 × R1.00
20 Jan 10:34

Similar products

Die Antwoord-reeks Graad 12 LEWENSWETENSKAPPE DEEL 1 3in1 KABV Studiegids
Sold

Die Antwoord-reeks Graad 12 LEWENSWETENSKAPPE DEEL 1 3in1 KABV Studiegids

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R240.00
R30.00 minimum increment
R1.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
578329212

Hierdie boek is DEEL 1 van n STEL van 2 Lewenswetenskappe-gidse wat tesame die Graad 12 KABV-kurrikulum wat in 2014 geimplementeer is, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisvelde wat in VRAESTEL I van die eksterne Nasionale finale eksamen geeksamineer word: Lewensprosesse in Plante en Diere en Omgewingstudies. Dit sluit ook volledige notas oor Graad 11 Omgewingstudies as n komponent van die Graad 12 Vraestel 1 in. Beide DEEL 1 end DEEL 2 Graad 12 studiegidse bied: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en Snelvure per module en Gedetailleerde memos. Hierdie 3 in 1 studiegidse bied NUWE materiaal wat deeglik nagevors, relevant, toeganklik en genotvol is. Die inhoud is omvattend, tog leerdervriendelik. Die gegradeerde vrae (en antwoorde) wat vir elke eenheid verskaf word, verseker dat die uitdagings wat hierdie vak bied, deeglik bemeester word. Die Snelvuurvrae aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Deur reg deur die jaar sistematies te werk, word graad 12 leerders met verskillende leervermoens en leerstyle geinspireer om uitstekende resultate te behaal.