Die Antwoord Reeks Graad 8 Natuurwetenskappe 3-in-1 ISBN/SKU:9781991261021

New
1 available
R239.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
ISBN/SKU:9781991261021
Bob Shop ID
608231390

Die Antwoord Reeks Graad 8 Natuurwetenskappe 3-in-1

Hierdie propvol, volkleurstudiegids help leerders om maklik vanaf basiese wetenskaplike konsepte tot die toepassing van kennis wat in die VOO-fase vereis word, te beweeg. Dit volg in die voetspore van die topverkoper Graad 9 Natuurwetenskappeboek.

Dit sluit in:

  • Omvattende Vaardighede-afdeling,
  • Georganiseerde, maklik-om-te-volg Notas
  • Vrae per Onderwerp
  • Gedetailleerde Antwoorde
  • Volkleurhardekopie en -eBoek

Sleutelkenmerke

  • Vaardighede-afdeling:
    • stap-vir-stap verduideliking van die wetenskaplike metode
    • uitgewerkte voorbeeld van 'n wetenskaplike ondersoekvraag
    • gellustreerde opsomming van die voorstelling van data (tabelle/grafieke/diagramme)
    • uitgebreide lys van Aksiewerkwoorde om die fokuspunt van vrae te identifiseer
  • kurrikulumgerigte, omvattende maar tog bondige NOTAS per Onderwerp
  • duidelike, VISUELE OPSOMMINGS en ILLUSTRASIES
  • pragtige FOTO'S en BEELDE wat die teks verryk en belangstelling wek
  • stap-vir-stap, GELLUSTREERDE PRAKTIKA met resultate en gevolgtrekkings
  • 'n wye reeks VRAE en ANTWOORDE per Onderwerp
  • gedetailleerde MEMO'S met handige wenke in 'n aparte boekie
  • onderwyserWENKE regdeur die teks
  • VERRYKING om kritiese denke te stimuleer en kurrikuluminhoud met die regte wreld te verbind

Hierdie langverwagte nuweling bied 'n maklik-om-te-volg, betroubare inleiding tot die uiteenlopende onderwerpe wat in hierdie verpligte en uitdagende vak gedek moet word. Die leerdervriendelike styl ondersteun onafhanklike leer, prikkel nuuskierigheid vir die Wetenskappe en bou selfvertroue in die bemeestering van die inhoud.

More from this seller

View all
R30 shipping
Platinum Masikhanyise Grade 3 Reader * ISBN/SKU: 9780636119031
R112
R30 shipping
Dried Dong Quai Root Bulk - 1kg
R1,277.78
R30 shipping
Platinum Wiskunde Graad 1 Onderwysersgids (Includes E-Planner) ISBN/SKU: 9780636132856
R198
R30 shipping
Platinum Mathematics Grade 3 Teacher's Guide (Includes E-Planner) ISBN/SKU: 9780636132986
R198
Add to cart

Similar products

R30 shipping
The Answer Series Gr 10 Physical Sciences '3 in 1' ISBN/SKU:9781920297831
R239
21% OFF
Ace It Natuurwetenskappe Gr9 Studiegids
R99 R126
R30 shipping
Ken en Verstaan. Algemene Wetenskap. Graad 9
R200
Verken Lewenswetenskappe Graad 10 (Eksamenhersieningsboek)
R45