Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ân Baie oulike eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Die appel is bedroef omdat hy maar net 'n appel is en nie kan sien wat die mense doen nie. ân Koddige haantjie bied aan dat die appel op sy rug sit terwyl hy oor die dakke van die huise vlieg. Dan kan die appel mooi sien wat die mense in die huise doen.
TITLE: Die Appel
AUTHOR: Dick Bruna
SKU: 9781485306740
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/09/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 160 mm x 160 mm