This auction has been won.
View other items offered by SalomieS5283
Leading
bertus9958 1 × R40.00
16 Jan 18:47

Similar products

KLIPKUIL - KRONIEK VAN DIE DIAMANTVELD - ADRIAAN SNYMAN
Secondhand
R30.00
Kruis van die Liefde Adriaan Snyman
Secondhand
R60.00
Vuur vir die altaar deur Adriaan Roodt
Secondhand
R20.00
Meggie - Adriaan Snyman
Secondhand
R110.00
Die Arkbouer deur Adriaan Snyman
Sold

Die Arkbouer deur Adriaan Snyman

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
85919540

eks biblioteekboek, biblioteekplakkers op laaste bladsye, , verder in baie goeie toestand.

Seder sy Skip van genade in 1971 verskyn het, het Adriaan Snyman fassinerede nuwe inligting bekom oor die wereld van die Sumeriers en Setiete - Die Eufraart-vallei in die oertyd toe daar nog reuse op aarde was. Onder andere kon hy 'n beskrywing benut van hoe Noag se broers, Herson en Kedar, hul woonplek verlaat het vir die vleispotte van die stad Sjoeraoepak. Toe Noag besig was met sy enorme taak om die ark te bou, het hy ook te kampe gehad met argwaan en hoon, en die verbrokkeling van sy familie.  In die Ark-bouer kry Noag-geskiedenis nuwe perspektief en glans.  Die skryfwerk is so konkreet en beelden, die gebeure van die Vloed voorafgaan so dramaties, dat dit soos 'n avontuurverhaal lees, Dis 'n aangrypende uitbeelding van 'n merkwaardige man en die gewelddadige tyd waarin hy geleef het.

posgeld 1kg = R25.00 (sal posgeld kombineer)

 

 

 

Sien ook asb die ander artikels wat ons aanbied:

Salomies            Oubaas2

 

 

 

Recently viewed

See more
Joe Roberts - Love Is Energy (CD, Maxi)
Refurbished
R170.00
Stamps Control Blocks 1987 Tourist Camps
Secondhand
R1.00 No bids
NICHOLSON, William - The Wind Singer - (Hardcover)
Secondhand
R28.00
45% OFF
1Pc Black For iPhone 12 Pro An UAE National Day Pattern Phone Case
New
R176.00 R321.00

Customer ratings: 1 ratings

jammer ek isso laat, puik verkoper en puik diens
13 Feb 2013