R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Daar is net plek op die ark vir die boumeester en sy familie. Gam, die jonste seun, beloof aan Re Jana ¬タルn plek op die skip. Daar is net plek op die ark vir die boumeester en sy familie. Gam, die jonste seun, beloof aan Re Jana 'n plek op die skip. Diep in die rotswoestyn is ¬タルn groot bouwerf, en in die middel daarvan staan dᅢᆳt waaroor almal in Kanaan lag: die skip in die woestyn. Die arkbouers wat almal in net een God glo, verwag 'n groot onheil. Gaandeweg kom Re Jana agter watter rampspoed hulle gaan tref: die hele wereld gaan oorstroom word. Maar dan kom die slanke Neelata daar aan. Neelata is bestem om Gam se vrou te word! Die arkvaarders is 'n spannende en diepsinnige hervertelling van die bekende Bybelverhaal oor die sondvloed.