Die avonture van ApPelKie die muis: Boek 1 (Génesis)
Die avonture van ApPelKie die muis: Boek 1 (Génesis)
Die avonture van ApPelKie die muis: Boek 1 (Génesis)
Die avonture van ApPelKie die muis: Boek 1 (Génesis)

Die avonture van ApPelKie die muis: Boek 1 (Génesis)

New
1 available
R189.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Kareedouw, Kareedouw
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 30 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
615210928

"ApPelKie" die muis is 'n baie nuuskierige klein muisie wat soms dapper, soms bang, en selfs 'n bietjie stout kan wees. Hy is altyd baie lief vir die Here en volg die storie van God deur die Bybel. Alhoewel hy nie duisende jare oud word nie, is daar in die opeenvolgende muisgeslagte altyd 'n Appelkie wat saam met die Bybelkarakters die handelinge van die Here beleef en daaruit leer wie God is, wat Hy doen, en wat Hy van almal verwag.

Die avonture van ApPelKie die muis poog om die goue draad van God se genade deur die Bybelse geskiedenis na te speur. Hierdie boekie, wat jy tans in die hand het, is ontwerp om kinders (en selfs hulle ouers en grootouers) te help om daardie goue draad getrou deur die boek Génesis te volg. Mag elkeen wat hierdie verhale lees en hoor, geestelik verryk word. Maar die belangrikste van alles: Mag God se Naam groot gemaak word wanneer elkeen besef dat die goue draad van God se genade ononderbroke deur die Bybelse geskiedenis en in ons eie lewens loop.

Skrywer: Ds. Jannie Bisschoff

Uitgewer: Lig in Duisternis Uitgewers

Formaat: Sagteband

Aantal Bladsye: 58

Taal: Afrikaans

More from this seller

View all
Die Bybel in blokkies Spreuke
R80
R30 shipping
Asterix en die feesmaaltyd (Afrikaans)
R170
R30 shipping
Net Goedheid En Guns Sal My Volg Al Die Dae Van My Lewe Afrikaans Cotton Tote Bag - Ps 23:6
R100
R30 shipping
10% OFF
Afrikaans 1953 Vertaling Swart Hardeband Grootdruk Bybel
R540 R600
Add to cart

Similar products

Die avonture van Tonie en sy maats
R25
DIE LEEU EN DIE MUIS - N` FABEL VAN ESOPUS
R30
R30 shipping
Mejuffrou Muis kry muisies: Boek 4 - Elle van Lieshout
R115
Die avonture van Pieter en sy maats volume 1
R35