Die Avonture Van Kuifie - Bestemming Maan

New
-+
9 available
R119.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781485309956
Bob Shop ID
594316485
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.

Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as 'n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtime Sicle. Herg skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).

In Die avonture van Kuifie Bestemming maan word Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn onverwags deur professor Sonneblom na die Sbrodjse Atoomnavorsingsentrum in Sildawi ontbied. Groot is hul verbasing toe hulle uitvind dat professor Sonneblom besig is om 'n reis na die maan te organiseer en van plan is om hulle saam te neem. N maande se voorbereiding vertrek hulle op die gevaarlikste reis wat nog ooit deur mense aangepak is

More from this seller

View all
R30 shipping
20% OFF
The Strays Of Paris
R195 R245
The History Detective Investigates - Roman Britain
R89
R30 shipping
16% OFF
156-Storey Treehouse (With Treehouse Frisbee)
R147 R175
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die Avonture van Themba en Bizza: Die Sewe Mthombothi-krale - Delannoie, J.
R260
R30 shipping
Die Fantastiese Avonture van Theo de Kat
R115
R30 shipping
Die Avonture Van Kuifie - Die Tempel Van Die Son
R119
R30 shipping
Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996
R105