Die Avonture van Kuifie - Die Skat van Rackham die Rooie - Herge
New
1 was available
R96.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Avonture van Rackham die Rooie Herge - Human & Rousseau - Sagteband. Posgeld en verpakking R25.00.
Kuifie, Spokie en Kaptein Sardijn vertrek op 'n reis om die skat van Rackham die Rooie te vind. Gelukkig het hulle in Die geheim van De Eenhoorn 'n belangrike leidraad ontdek oor die plek waar die skat weggesteek is. Dis is egter nie 'n maklike soektog nie, veral toe speurders Buys en Uys en Professor Phosfatus betrokke raak. Na 'n reeks vreemde ontdekkinge op 'n verlate eiland en gevaarlike onderwater-aktiwiteite, eindig die skattejag op 'n onverwagte manier.