| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Harde sagteband. Baie goeie toestand met `n effense kreukel aan die onderste punt van die bladsye. 171 p. 2009. Magrietjie Swaaiboude het in 2004 die nasionale kompetisie van KykNet en Animal Talk vir die oulikste hond gewen. Die stories in hierdie boek is dus gebaseer op hierdie oulike hond van George; sy baas Phillip Kotze en die kokketielvriende, Samuel en Blondie. [Posgeld = R55.00]