This item has closed 1 buyer bought 1 item

DIE AVONTURE VAN SANDOKAN - DIE PEREL VAN LABUAN

New
R59.99
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID:
145776746

Synopsis:Sandokan is verneuk uitsy regmatige plek op die troon deur die bose Rajah en word sodoende forseer om te roof sodat hy homself en sy lojale manne kan voed. Maar, wanneer Sandokan uitvind van ‘n geheime deurgang na Rajah se verbode fort, maak hy dit sy doelwit om sy koningkryk terug te wen.

Tydens ‘n hewige geveg wat Sandokan verloor word hy oorboord gespoel en word wakker onder die sorg van die heerser se klein-niggie, Mariana. Die betowerende seerower en pragtige prinses raak verlief op mekaar, maar Sandokan word van die paleis af verdryf wanneer dit aan die lig kom dat hy ‘n seerower is.

Nou moet die gedetermineerde Sandokan al sy merkwaardige dapperheids-vaardigehede ten toon stel om sy troon terug te wen en die pragtige Mariana as sy bruid te wen, maar onverwagde gevare loer om elke hoek en draai.

Hierdie opwindende aksie/ avontuur sprokie is perfek vir Robin Hood en Treasure Island aanhangers,asook enige kind, of volwassene, wat ‘n behoefte het om ‘n dame in nood te red.

Ekstra Bonus Sluit In:

Die Avonture van Sandokan - In Die Wolf se Bek
 
Starring:Afrikaans Animation As Seen On Sauk
 
Category:Afrikaans
 
Age Restriction:ALL AGES

Customer ratings: 1 ratings

great seller.
15 May 2014