Die Avontuur Van Kuifie 10 Book Pack
Die Avontuur Van Kuifie 10 Book Pack
Die Avontuur Van Kuifie 10 Book Pack
Die Avontuur Van Kuifie 10 Book Pack

Die Avontuur Van Kuifie 10 Book Pack

New
Indicative market price: R1,399.99
-+
11 available
R1,009.00 28% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
6000600077659
Bob Shop ID
594316495

The Adventures of Tintin is a series of 24 bande dessine albums created by Belgian cartoonist Georges Remi, who wrote under the pen name Herg. The series was one of the most popular European comics of the 20th century. We have put together ten of the most popular titles for this deal - in Afrikaans!

Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.

Titles In this Set:

BESTEMMING MAAN

In Die avonture van Kuifie Bestemming maan word Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn onverwags deur professor Sonneblom na die Sbrodjse Atoomnavorsingsentrum in Sildawi ontbied. Groot is hul verbasing toe hulle uitvind dat professor Sonneblom besig is om 'n reis na die maan te organiseer en van plan is om hulle saam te neem. N maande se voorbereiding vertrek hulle op die gevaarlikste reis wat nog ooit deur mense aangepak is

VERKENNERS OP DIE MAAN

In hierdie opvolg tot Bestemming maan vlieg Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn onder leiding van professor Sonneblom die ruimte in met 'n vuurpyl. Hulle avontuur raak ng gevaarliker wanneer hulle op die maan land. Ten spyte van 'n hele paar noue ontkomings maak hulle wel groot wetenskaplike ontdekkings. Hulle wonder egter of hulle ooit weer die aarde veilig sal bereik.

KUIFIE IN AMERIKA

In Kuifie in Amerika reis Kuifie en Spokie na Chicago om die stad se bendes vas te trek. Met sy aankoms kry hy reeds te doen met die berugte Al Capone en twee van sy trawante. Hy ontmoet ook Capone se teenstander, die bendeleier Bobby Smiles. Die bendes doen alles in hulle vermo om hom te stuit: Hulle probeer hom vergiftig en verdrink, ontvoer vir Spokie en oortuig die Indiane in 'n nabygele reservaat dat Kuifie hulle vyand is. Sal Kuifie die stryd teen die bendes wen of gaan hy en Spokie in die Slift-fabriek se blikkieskos opeindig?

DIE FARAO SE SIGARE

In Die farao se sigare onderneem Kuifie en Spokie 'n bootreis na die Ooste. Tydens die vaart ontmoet hulle die Egiptoloog Filemoon Sikloon. Hy nooi hulle na Karo om saam met hom na die graf van die farao Kih-Oskh te gaan soek. Al die vorige geleerdes wat hierdie missie aangepak het, het geheimsinnig verdwyn. Wanneer Kuifie 'n sigaar met die farao se teken op die etiket vind, wonder hy of die sleutel tot die raaisel dalk daarin opgesluit l

DIE BLOU LOTUS

In Die Blou Lotus word Kuifie na Sjanghai ontbied, maar die boodskapper word vergiftig voor Kuifie uitvind hoekom. Daar gekom, besef hy sy stryd teen die internasionale dwelmbende, met wie ons in Die farao se sigare kennis gemaak het, is nog lank nie verby nie. Gelukkig ontmoet hy die jong Chinees Tjang en saam trotseer hulle baie gevare. Groot is Kuifie se verbasing toe hy agterkom dat die baas van die dwelmbende iemand is wat hy ken

KUIFIE EN DIE PIKARO'S

In Kuifie en die Pikaro's word Bianca Castafiore en haar gevolg tydens haar toer deur Suid-Amerika in hegtenis geneem. Sy word aangekla daarvan dat sy die regering van generaal Tapioca omver wil werp. Luidens berigte is Kuifie, kaptein Sardijn en professor Sonneblom ook deel van die sameswering. Tapioca nooi hulle na Tapiocapolis om hulle kant van die saak te stel. Daar gekom, besef hulle dit is 'n set, maar generaal Alcazar en sy manskappe, die Pikaro's, kom tot hulle redding, en Kuifie-hulle raak betrokke by Alcazar se rewolusie teen Tapioca.

DIE STUKKENDE OOR

In Die stukkende oor word 'n fetisj, gemaak deur die Arumbaya-stam, uit die etnografie-museum in Brussel gesteel om net die volgende dag weer teruggesit te word. Maar Kuifie besef dit is 'n vervalsing, en die spoor na die oorspronklike fetisj neem hom tot in Suid-Amerika.

DIE SWART EILAND

In Die swart eiland wil Kuifie help toe hy 'n vliegtuigie 'n noodlanding sien doen in die Belgiese platteland, maar die vlieenier skiet op hom. Hy vind uit dat die vliegtuig daarna in Engeland neergestort het en gaan stel ondersoek in. Sy ondersoek neem hom na 'n eiland in Skotland, waar daar baie vreemde dinge aan die gang is.

DIE 7 KRISTALBALLE

In Die 7 kristalballe keer die Sanders-Hardmuth-ekspedisie na Europa terug n? ?n lang reis deur Peru en Bolivia. Hulle bring die mummie van Raskar Kapak saam met hulle terug. Professor Sonneblom voorspel dat daar niks goeds van hierdie grafskending gaan kom nie. Een na die ander verval die sewe wetenskaplikes wat aan die ekspedisie deelgeneem het in ?n vreemde koma, en telkens word kristalskerwe op die toneel gevind. Brits en Britz se hulp word ingeroep om die saak te ondersoek. Intussen word professor Sonneblom ontvoer en Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn vertrek na Suid-Amerika om hom te probeer opspoor.

DIE TEMPEL VAN DIE SON

In die vervolg op Die 7 kristalballe lei Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn se soektog na professor Sonneblom hulle na Callao in Suid-Amerika. Met die lemoenverkopertjie Zorrino se hulp spoor hulle die Sontempel op, waar die professor gevange gehou word. Maar die kultus wat hom ontvoer het, het wraak gesweer omdat die armband uit die graf van die Inka-koning Raskar Kapak in Sonneblom se besit gevind is. Boonop is die straf vir vreemdelinge wat die tempel binnedring die dood

More from this seller

View all
R30 shipping
10% OFF
Leer my lees (V1 Grootboek 10): Tippie en die bul
R162 R180
R30 shipping
31% OFF
The Potion Diaries - Royal Tour
R139 R200
R30 shipping
15% OFF
Dream Pony
R131 R155
R30 shipping
20% OFF
The Art Of Judgment
R403 R505
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Kuifie In Amerika
R119
R30 shipping
The Book of the Die
R155
Book- N.P. Van Wyk Louw- Die Held-1971-37 Pages
R20
R30 shipping
Kuifie En Die Pikaros
R119