Die Baanbrekers: (Afrikaans) Hoe Suid-Afrikaanse Sportleiers Kampioene Slyp | Marco Botha

Die Baanbrekers: (Afrikaans) Hoe Suid-Afrikaanse Sportleiers Kampioene Slyp | Marco Botha

Secondhand 1 available
R87.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
AM0439
Bob Shop ID
596238582
Subtitle: Hoe Suid-Afrikaanse Sportleiers Kampioene Slyp
Author: Marco Botha
Publisher: Jonathon Ball Publishers (2014)
ISBN-10: 1868424472
ISBN-13: 9781868424474
Condition: As new, minor wear to the edges and corners of the cover else a very good copy
Binding: Softcover
Pages: 340
Dimensions: 23.2 x 15.2 x 2.5 cm
+++
by Marco Botha
+++
In Suid-Afrika kan mens met reg en mening kapsie maak teen die gebrek aan ordentlike leierskap op regeringsvlak. Maar net so wanneer jou hoop en geloof in die land aan't taan is, gebeur daar iets uitsonderlik vanuit plaaslike sportgeledere. Die Springbok-rugbyspan was al twee keer die wereldkampioen. Die Bulls het in 2010 die grootste rugbyderby in Suid-Afrika na Soweto gevat en opnuut die Madiba Magic van die Wereldbeker-rugbytoernooi van 1995 laat herleef.

Die Springbok-sewesspan laat homself gereeld met innovasie op innovasie teen fisiek en vaardig baie beter spanne as hyself uitstaan. Ons swemmers en gholfspelers is in twee van die mededingenste sportsoorte op aarde van die heel bestes. En die Protea-krieketspan, veral die huidige toetsspan, sal in die geskiedenis van krieket as van die heel grootstes tot nog toe onthou word. Hierdie spelers en spanne word ons grootste nasionale helde. Waar politiek verdeel, bring sport mense saam. En dit is waaroor Baanbrekers gaan, oor die Suid-Afrikaanse leiers in sport wat ook die bestes ter wereld is. Marco Botha ondersoek strukture soos die wat Heyneke Meyer in 2000 aan die flenters Blou Bulle Maatskappy voorgele en geleidelik ingestel het om hulle in die tweede helfte van daardie dekade die mees gerespekteerde rugbymaatskappy en gevreesde streekspan ter wereld te maak. Hy kyk na hoe werwing en loopbaanbeplanning volgehoue sukses moontlik kan maak. En in detail hoe die analise van teenstanders 'n gemiddelde span bo reus
e kan laat uitstyg. Individuele vaardighede en die sielkunde in sport word ondersoek, met Ernie Els as 'n voorbeeld van 'n ouer sportman, wat sy loopbaan met klein dog noodsaaklike verstellings weer op koers gekry het.

Gary Kirsten en Paddy Upton het met 'n nuwe skool, van afrigting begin, waar deelnemende bestuur en leierskap, die krieketspan na 'n volgende vlak geneem het. Wat hierdie boek van ander sportboeke onderskei, is dat sport bloot toevallig die waentjie is waarop 'n paar universele beginsels van leierskap vervoer word. Die lesse wat by van Suid-Afrika se voorste sportleiers geleer kan word, kan toegepas word in sport, in die sakewereld, in 'n gesin en eindelik waar ook al daar met mense gewerk word en uitnemendheid nagestreef word.


Add to cart

Recently viewed

See more
50% OFF
1Pc 120x160cm 47.2x62.9inch Floor Mat
New
R1,292.00 R2,584.00
Pink Vertical Stripes V Neck 3/4 Sleeve Blouse
New
R379.00
25% OFF
Skins SA Apple iPad Pro 11" 2nd Gen 2020 - Matte Military Green Skin
New
R300.00 R400.00
TS-650 Car External Speakers Radio Car Horn Speakers
New
R390.00

Similar products

Die Suid-Afrikaanse arbeidsmark
Secondhand
R35.00
Free shipping
Estoppelleerstuk in die Suid-Afrikaanse reg - SONNEKUS
New
R1,081.00
DIE NATUREL IN DIE SUID-AFRIKAANSE NYWERHEIDSLEWE (1951)
Secondhand
R40.00
DIE GESKIEDENIS VAN DIE AFRIKAANS - EN SUID-AFRIKAANS-DUITSE KULTUURVERENIGING 1932 - 1982
Secondhand
R169.00