R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
"Die feit dat ek met Chris getroud is, maak my nie gebonde aan hom nie, maar die open sy beursie. Nee, Cydric, ek gaan die lewe geniet, te volle geniet," lag Vera saggies. Hierdie woorde aan 'n ander man uit die mond van sy verloofde het Chris Jooste verbitterd teenoor die vrouegeslag na sy plaas Lushof laat terugkeer - daar waar die mense eenvoudig is maar opreg. Teenoor die strenge Chris is daar die komiese karakters - oom Wou, oom Herklaas, tant Sarie en Snoeka, die joernali, wie se manewales tussen die "hooge dames" die leser dit sal laat uiskater van die lag. En dan is daar Allinda, dogter van die bywoners. Sy, met haar goue stem, het intussen vrou geword - 'n vrou wat liefhet, maar Chris sien dit nie eens raak nie. Teruggetrek in sy wrok is sy vir hom maar net nog 'n werker op die plaas. En sy besef nog meer hoe tevergeefs haar liefde vir hom is wanneer die verleidelike Vera weer op die toneel verskyn om te probeer om Chris se liefde terug te wen.