Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days
Net voor Len heeltemal moed opgee, ontmoet hy die pynlik skaam Robbie de Wee. Len sien dadelik die rou stergehalte van die blou-oog seun, en die eerste sprankie hoop van 'n pad teruguit die musiekwildernis, en die herstelvan sy verlore reputasie. Maar wanneer hy moet kies tussen een laaste kans op sukses en die 'n verskriklike onreg, begin sy droom verbrokkel. Gaan hy die keer sterk genoeg wees om te oorleef?
Die nuwe Afrikaanse fliek uit die spannende pen van Deon Meyer en die kennersoog van Oscar-genomineerde regisseur Darrell James Roodt - 'n naetbyt-kyk agter die skerms van 'n meedoenlose bedryf, en 'n storie-kinkel wat jou op die punt van jou stoel sal hou.
Summary | Len van Jaarsveld was op die kruin van die golf. As een van die land se suksesvolste talent-bestuurders het hy invloed, rykdom en die beroemdste musieksterre gehad... |
Studio | The Karoo Film Company |
Format | DVD |
Release date | 20140929 |
Contributors | Neil Sandilands (Actor), Anna Mart Van Der Merwe (Actor) |