Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched in 7 - 11 working days
Elke verhaal ontlok 'n gevoel van deernis met die karakters, of 'n uitbundige skaterlag. En die romantiek bly nie agterwe nie.
Van eerste tot laaste krul die leser se tone van pure leesplesier.
Summary | Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jem het in 1997 verskyn. Die versameling was so gewild dat dit keer op keer herdruk is. |
Author | Deon Meyer |
Publisher | Human & Rousseau |
Release date | 20150820 |
Pages | 336 |
ISBN | 0-7981-6946-X |
ISBN 13 | 978-0-7981-6946-2 |