Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Netjiese kopié van hierdie versamelbare bloemlesing uit die beginjare van die Voëlvry Beweging. Inskrywings op eerste blanko in pen - gedeeltelik bedek met korrigeerband.
Taal : Afrikaans
Sagteband : 88 bladsye
Afmetings : 210 x 140 x 10 mm (L x B x D)
Toestand: Tweedehands