Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Op ân dag kom ân jong beertjie op iets vreemds in die woud af. Wanneer hy aan die klawers raak begin ân reis wathom ver van sy huis af neem â" na ân nuwe en wonderlike plek waar pragtige klanke die lug vul en roem en rykdom op hom wag. Die stad is alles waarvan die beer nog altyd gedroom het maar diep in sy binneste knaag iets aan sy hart . . .
TITLE: Die beer en die klavier
AUTHOR: David Litchfield
SKU: 9780798175142
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/02/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 48
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 220 mm x 300 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr