Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Dispatched within 3 business days.
Condition : Very Good.
’n Lewensmoeë man verlaat sy armsalige dakkamertjie die heel laaste keer. Só lank reeds het hy met kronkelpaaie na uitkoms gesoek, maar dié keer stap hy reguit en doelgerig., vas van plan om homself aan te meld by die nuwe eutanasie-kliniek. Hy stap verby die deur van sy buurvrou, die prostituut, en haar dogtertjie, klein Toufle, wat partykeer na sy plate kom luister het. Hy stap deur die onherbergsame stad; hy besoek vir oulaas die biblioteek. Sy dwaaltog lei uiteindelik na ’n vreemde bestemming, ’n geheime byeenkoms waar die gemaskerde feesgangers hulle bandeloos vergryp aan seks en drank, en na gebeure wat onbeplande en verreikende gevolge het.
Winterbach se debuut is ’n verbluffende en aangrypende sielkundige riller. Selde word só oorspronklik in die diepgrond van die psige gedelf en die patos van menswees blootgelê.
Bibliographic information :
Title | Die Begunstigde |
Author | DJ Winterbach |
Publisher | Human & Rousseau, 2010 |
ISBN | 0798153202, 9780798153201 |
Length | 200 pages |
Subjects | Fiction |
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.