Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Lewensmoee man verlaat sy armsalige dakkamertjie die heel laaste keer. So lank reeds het hy met kronkelpaaie na uitkoms gesoek maar die keer stap hy reguit en doelgerig vas van plan om homself aan te meld by die nuwe eutanasie-kliniek.
TITLE: Die Begunstigde
AUTHOR: Winterbach, D. J.
SKU: 9780798150958
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 2010
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 199
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 212 x 137
WEIGHT: 226 gr