Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
Het jy geweet jou behoefte om reg te wees oor jou voorkoms, jou intelligensie, jou huweliksmaat of jou optrede is so sterk, dat jy jouself onbewustelik sal saboteer net om jouself reg te bewys? Selfs wanneer ons gekonfronteer word met bewyse dat ons verkeerd is, sal ons f die feite verontagsaam, f argumente vind om hulle weg te redeneer - en in die proses onsself bedrieg.
In Die behoefte om reg te wees identifiseer Arnold Mol nie alleen die probleem nie, maar hy verskaf ook oplossings. Vanuit 'n Bybelse perspektief gee hy riglyne oor hoe ons ons selfbeeld kan verbeter, konflik meer doeltreffend kan hanteer en geestelik kan groei om die soort mens te word wat God wil h ons moet wees.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Need to be Right.
Summary | Ontdek hoe die ingebore behoefte om altyd reg te wees jouself en al jou verhoudings beïnvloed. Het jy geweet jou behoefte om reg te wees oor jou voorkoms... |
Author | Arnold Mol |
Publisher | Christian Art Publishers |
Release date | 20180515 |
Pages | 148 |
ISBN | 1-4316-2024-6 |
ISBN 13 | 978-1-4316-2024-1 |