This item has closed 2 buyers bought 2 items

DIE BEKENDE HELDE EN LEGENDES VAN DIE BYBEL - DIE LAASTE AVONDMAAL VAN JESUS

New
R30.00
Closed 20 Feb 15 11:16
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
173403091

 

Synopsis:Die storie van Jesus se dood en opstanding is een van die mees dramatiese verhale in die wereld, en vir Christene is dit veel meer, dis 'n bevestiging van God se liefde vir die mensdom.

Die storie van Sy laaste dae word tot lewe gebring in hierdie pragtige animasie. Die storie begin in 'n donker kamer waar die gelowige leiers in Jerusalem bymekaar kom om to besluit wat om met die moelikheid-maker bekend as Jesus, te doen. Jesus weet dat Sy dae op aarde getel is en kry Sy dissipels bymekaar vir die Laaste Avondmaal waar Hy hulle verseker dat hy saam met hulle sal wees in Gees. Jesus het hulle verlaat om in 'n tuin te gaan bid, maar is dou-voor-dag daar gevange geneem deur soldate nadat een van Sy dissipels, Judas, hom verrai het.

Binne 'n kort tydperk is Hy gekruisig en op die derde dag na die kruisiging het Hy weer opgestaan om uiteindelik Sy doel te vervul deur op te vaar na die Hemel.
 
Starring:Animation
 
Category:Afrikaans
 
Age Restriction:ALL AGES

Recently viewed

High Temperature Wire Sleeve 3mm
R62.42