This item has closed 2 buyers bought 2 items

DIE BEKENDE HELDE EN LEGENDES VAN DIE BYBEL - DIE STORIE VAN MOSES

New
R30.00
Closed 20 Feb 15 11:16
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
173403093

 

 

Synopsis:Die Ou Testament is vol inspireerende stories. Maar die storie van Moses, is miskien die grootste van hulle almal.

Nou is Die Storie van Moses pragtig tot lewe gebring in die animasie wat die hele familie van sal hou. Soos die storie begin, leer ons dat die Israelite - God se volk - slawe gemaak was deur die regeerder van Egipte.

Vir baie jare het hulle gewerk sonder beloning. Maar God het finaal besluit dat Hy 'n einde aan hulle oppressie gaan bring. Hy roep een man op - Moses - om Sy volk na vryheid te lei. Eers weier Moses. Hy sien homself nie as 'n leier nie. Maar hy het vertroue in die Here. En op die einde gehoorsaam hy die Here se bevel. Met God se hulp lei Moses die Israelite uit Egipte uit, oor die rooi see en die wilderness in. Daar ondervind hulle baie harde tye, erger as wat hulle al in Egipte ervaar het en baie van hulle dreig om te rebeleer. Maar Moses gee nie op nie.

En toe Moses twee kliptafels van God ontavang met die tien gebooie daarop uitgegrafeer, toe het die mense agtergekom dat Moses God se wil uitoefen.
 
Starring:Animation
 
Category:Afrikaans
 
Age Restriction:ALL AGES

Recently viewed

UNO Playing cards *LOCAL STOCK*
R59