This item has closed 1 buyer bought 1 item

DIE BEKENDE HELDE EN LEGENDES VAN DIE BYBEL - DIE TUIN VAN EDEN

New
R30.00
Closed 20 Feb 15 11:16
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
173403095

 

Synopsis:"In die begin het God die Hemel en die Aarde gemaak..." Met daardie woorde begin die Bybelse verhaal van die skepping.

God skep al die lewende wesens op die land en in die water asook die mens na sy eie beeld. Met hierdie pragtige animasie kan jy en jou familie die ware krag van hierdie ekstra-ordinere storie ervaar. Adam is alleen en God besluit om aan hom 'n metgesel te gee en maak vir Eva. Vir 'n lang tyd lyk dit of hulle vir altyd in die Paradys gaan woon, totdat die storie 'n tragiese draai maak. Eva word deur 'n slang verlei en eet van die Boom van Kennis - die een boom waarvan hulle verbied was, en sy oorreed vir Adam om saam te eet. God is baie kwaad en verban Adam en Eva uit die Tuin en nou sukkel hulle om te oorleef. Hulle ervaar soveel hartseer, maar gee nooit moed op nie.

Dit is waaroor die storie handel; dit reflekteer ons eie stryd vir oorlewing en ons hoop om eendag saam met God in die Paradys te wees.
 
 
Starring:Animation
 
Category:Afrikaans
 
Age Restriction:ALL AGES

Recently viewed

R30 shipping
The Story of South Africa House, Roy Macnab, 1983
R150