Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Synopsis: | Die les of Noag en die Groot Vloed kom tot lewe in hierdie betowerende animasie weergawe. In hul ryg, groen huis in die woud het al die diere lui en onbesorg geword veral onder die leierskap van Luther, 'n krokodil met 'n slegte houding. Een aand het Vincent die Koala Beer 'n aaklige droom dat 'n groot vloed die hele woud verwoes! Toe Vincent wakker word het hy geweet hy moet twee van elke dier bymekaar maak en aanboord Noag se groot skip, die Ark gaan vir veiligheid. Dit sal glad nie maklik wees nie... Luther het sy eie planne om die Ark te vernietig en die diere is in vir 'n fantastiese resies teen tyd. |
Starring: | Animation |
Category: | Afrikaans |
Age Restriction: | ALL AGES |