Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1932 eerste uitgawe hardeband in goeie toestand. Die boonste deel van elke twee bladsye is steeds aan mekaar verbind, die guillotine het hulle nooit losgesny nie..... so boek is seker dan ongelees? Die stofjas egter is nie meer so mooi nie. Gedigte.