Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
LEIPOLDT, C. LOUIS. DIE BERGTRAGEDIE (Eerste en enigste druk van titel wat Leipoldt self as sy beste werk beskou het). Kaapstad: Nasionale Pers, 1932. Eerste Uitgawe. "Maar ek dink my beste digterlike werk is bevat in Die bergtragedie, wat dan ook deur Albert Verwey en deur Lionello Fiumu as my beste stuk digwerk beskou is." 75bls. Teksblok se randte onafgewerk. Baie Goed. Stofomslag het vlekkie en is effe randverweer met baie klein naamstempel op v.v.e.b. in dust-jacket. Blou materiaal, goue titels.. (##2295)