| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Opsomming:
"Emmie, ’n sekretaresse by ’n vooraanstaande privaatskool, word teen haar sin ’n dwelmhandelaar. Dit is net vir drie maande, belowe sy haarself, tot al haar skuld afbetaal is. Maar die dwelmbase is allesbehalwe gretig om haar te laat gaan, want sy het dan daagliks toegang tot soveel dwelmhonger tieners . . .
Die besoeker is ’n meesleurende roman oor ’n jong vrou wat verkeerde besluite neem, en uiteindelik danksy ’n beskermengel op haar pad die geleentheid gegun word om weer te begin. Liefhebbers van Troskie se skryfwerk sal verheug wees oor dié splinternuwe roman."
Deur die skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is 'n lang, lang tyd
Eerste druk: 2010
Soos nuut