This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Die Beste van Bizzie Lizzie - Liz Meiring-rubrieke
Sold

Die Beste van Bizzie Lizzie - Liz Meiring-rubrieke

New 1 was available
Indicative market price: R175.00
R75.00
57% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT1080
Bob Shop ID
145071036

Die beste van Bizzie Lizzie - Liz Meiring-rubrieke - Queillerie - 2010, eerste uitgawe - 221pp - sagteband. Posgeld & verpakking R28.00.

Lizz Meiring het sekerlik geen bekendstelling nodig nie. Haar rubrieke verskyn al sedert 2004 in Rooi Rose en is steeds besonder gewild by lesers.

In hierdie bundel bring sy die beste van haar Bizzie Lizzie-rubrieke byeen. In outentieke Lizz-styl vertel sy van haar gesukkel omdat sy so kort is, haar onvermoë om te bestuur, wat sy dink van Krismis en familiebyeenkomste, ma’s en kinderpartytjies, inkopies, die organiese beweging – en veel meer.

Dit is ’n bundel wat langs jou bedkassie behoort te lê, of in jou handsak vir wanneer jy by die bank in die ry staan of in ’n spreekkamer moet wag.

Lizz is eerlik, op die man af, snaaks, soms sentimenteel en soms kwaad. Ongeag die onderwerp of die onderliggende emosie bly haar rubrieke besonder gewild.

Customer ratings: 1 ratings

Very good seller. Will definitely use again
04 Jun 2014