Die beste van Intiem

Die beste van Intiem

Secondhand 1 available
R30.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
D0913
Bob Shop ID
616989181

Skrywer: Annelize Steyn, Liezel van der Merwe

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

"Christene is steeds verward oor waar presies seksualiteit in hul lewens pas. Dit is 'n primitiewe 'stoute, lekker spel wat ook daargestel is vir voortplanting. Met elkeen van hierdie terme as beskrywing van seksualiteit het sommige Christene 'n probleem. Kan iets wat so dierlik en onbeheersd lekker is, werklik tot God se verheerliking strek...?"

INTIEM is 'n tydskrif wat vyf jaar gelede gevestig is om Christen-paartjies te help om hul huwelike te bou, te verryk en te geniet. Die tydskrif bied inligting oor dit wat jou ma jou nooit vertel het nie... en self nooit geweet het nie! Dit is 'n móét vir elke Afrikaanssprekende gelowige paartjie. Sedert INTIEM se eerste uitgawe het die tydskrif se leserstal met rasse skrede gegroei en het die uitgewers verskeie versoeke van lesers ontvang om weer die eerste uitgawes beskikbaar te stel. Dit het die INTIEM-span geïnspireer om 'n boek saam te stel met die beste, tydlose artikels van hul eerste jare.

Dié boek is propvol inligting, oplossings en idees om van jou huwelik 'n ewige fees te maak. Ideaal vir lesers wat die eerste uitgawes van INTIEM misgeloop het, sowel as dié wat die hele INTIEM-reeks op hul boekrakke het... vir ou getroudes sowel as amper getroudes. As jy ook glo dat seks en die huwelik een van God se briljante planne was, gaan Die Beste van INTIEM jou inspireer, motiveer en aanmoedig om 'n kans op geluk saam met jou lewensmaat met albei hande aan te gryp.

 


Description of book condition:

New  Brand new and unread book.

As New  A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good  Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good  Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair  Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn  Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.


Add to cart

Recently viewed

See more
1996 NEW ZEALAND SCENERY
Secondhand
R2.70
SeaKnight W8 8 Strand Braided Line 300M-Low-vis Green (Line 3.0)
New
R346.50
63% OFF
Pet supplies Items 120pcs 8 rolls
New
R277.00 R740.00
9% OFF
Fender Pure Vintage Stratocaster® Tremolo Block - Machined Steel
New
R1,174.00 R1,295.00

Similar products

Fokus op meer as 400 vrae van gesinne wat mense die meeste pla by Dr James Dobson
Secondhand
R70.00
Die Ring: Van Konflik Tot Innerlike Vrede | Truida Heymann
Secondhand
R57.00
Die Mens se Verantwoordelikheid Teenoor sy Liggaam. Die Misbruik van Alkohol en Dwelmmiddels.
Secondhand
R300.00
Die geheime van `n kampioen deur Jannie Putter
Secondhand
R40.00