| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die eerste uitgawe van hierdie versameling verhale, uitgesoek deur Merwe Scholtz, is met die titel Meesterverhale van Eugène N Marais uitgegee in 1994.
Kopié is in baie goeie toestand. Daar is 'n netjiese geskenkinskrywing op die halftitelblad.
Uitgewer: Human & Rousseau
Uitgawe: 2e Uitg. 2011
Taal : Afrikaans
Sagteband : 256 bladsye
Afmetings : 220 x 150 x 20 mm (L x B x D)
Toestand: tweedehands