R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Dana Snyman reis landin, op soek na sekerheid en lig. In die nadraai van die pandemie, met beurtkrag, oorlog in Oekraïne en die politiek, begin mense moed opgee, ook oor hulself. Maar Dana vind hoop, liefde - en geloof. In DIE BINNELAND IN verken hy veral geloof, van sy eerste bekering by 'n avontuurkamp tydens sy laerskooldae tot waar hy 'n kers aansteek in 'n Franse katedraal. Dana rou oor dié wat weggeval het, soos die ikoniese Fred Mouton, Gerrie Bomber Coetzee, en oom Pieta de Jager. Daar is ook reünies - van matriekklasse tot ou skoolvriende en die Bok-span wat in 1981 teen die All Blacks gaan speel het. Hy gesels met Pipo die clown, die karwag wat Adriaan Vlok onthou, en oom Bok Horn wat 'n leeu uitoorlê het. Hy trek sy ma se Kook en geniet met sy vergeelde kleefbandstrokies nader. Hier ná 60 leer Dana met onsekerheid saamleef. Nie 'n moedelose, desperate onsekerheid nie, maar 'n hoopvolle onsekerheid. Want die heelal is deurdrenk met die Groot Misterie