This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

My Lewe in die politiek - Ben Schoeman
Secondhand
R95.00
Padlangs wat die lewe my geleer het
Secondhand
R80.00
Maggie: My Lewe in die Kamp - Maggie Jooste
Secondhand
R155.00
Wolf Op My Spoor: knipsels van 'n lewe (Sielie Laubscher)
Secondhand
R99.00
Die Bleek Man Op My Hakke My lewe met Skisofrenie  - Harriet Christou
Sold

Die Bleek Man Op My Hakke My lewe met Skisofrenie - Harriet Christou

Secondhand 1 was available
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT5082
Bob Shop ID
133023595

 

Die Bleek Man Op My Hakke - Tafelberg -2013 - 256pp - Sagteband in goeie toestand: soos nuut.

Posgeld en verpakking R28.00

 ’n Hoogswanger vrou stort in ’n koffiewinkel in duie, en word daarna wakker van die verskriklikste pyn. Sy lê op ’n hospitaalbed, langs haar die man met die strepieshemp wat sy in die koffiewinkel herken het voordat sy inmekaar gesak het. Hy is besig om haar ongebore kind stuk vir stuk uit haar te sny...

Maar niemand weet hiervan behalwe Harriet nie. Niemand hoor ook die stemme wat so duidelik in haar kop praat nie. Niemand weet dat sy nie eers kan bad nie omdat haar bad voortdurend vol bloed is ... en tog is dit alles vir Harriet die allerverskriklikste werklikheid.

Niemand weet van Harriet Christou se lewe met skisofrenie nie, trouens, dit is een van die mees verborge aspekte van menswees in die algemeen. In hierdie aangrypende boek vertel sy ’n uiters sonderlinge verhaal, en sy vertel dit onverskrokke en openhartig.

Dit is ’n onthutsende verhaal. Skokkend. Maar ook ’n verhaal van volharding, hoop, menslikheid en begrip vir die kompleksiteit en broosheid van die menslike lewe.

 

 

Recently viewed

See more
Fingerprint Sensor Flex Cable for LG K62 / K62+(Brazil) LMK525 LMK525H (Red)
New
R254.46
3 PCS Car Metal Air Conditioner Knob Case for Honda AVANCIER / URV (Blue)
New
R284.00
ADMIRAL 8X56 Binoculars,German Binocular,hunting,birding,good cond.,top quality,
Secondhand
R1,499.00
MMI 3G AMI 12Pin bluetooth AUX Cable Adapter Wireless Audio Stereo Adapter For Audi
New
R560.00