Die Blomplante van Afrika, twee kopies, 1988 en 1989, tydskrif met gekleurde illustrasies en bygaande beskrywings van die inheemse blomplante van Afrika
Uitgegee deur Navorsingsinstituut vir Plantkunde - Departement van Landbou en Watervoorsiening,
Onder redaksie van D.J.B. Killick en bygestaan deur E. du Plessis
1- Vol. 50, deel 1, Junie 1988, A 4 sagte band, buiteblad effens met verweer, met kleur sketse, goeie toestand.
2- Vol. 50, deel 2, Junie 1989, A 4 sagte band, met kleur sketse, buiteblad met kolle, binnekant in goeie toestand,