Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die Blonde Haarkapper
Sub Title:
Author: Mikro
Publisher:
Year:
ISBN:
Summary: Mikro (die skuilnaam van Christoffel Hermanus K゚hn; 8 Oktober 1903 - 17 April 1968) was 'n bekende Afrikaanse skrywer, van meer as honderd boeke.[1] Hy is die skrywer van novelles en romans, speurverhale, jeugverhale en toneelstukke en hy skryf selfs 'n aantal gedigte wat in die vroee dertigerjare in Die Huisgenoot gepubliseer is. Hy is veral bekend vir Ruiter in die nag en Die jongste ruiter. In Die blonde haarkapper word die lyk van speurder Chris Louw van die Veiligheidspolisie in Bankstraat gevind. Hy was op die spoor van iets groots, maar sy kollegas weet nie wat dit was nie. Sersante Ben Carr en Jos Melck vind dat daar interessante karakters in Bankstraat is. By die haarkappersaak werk 'n blonde haarkapper en daar is Stephen Burke wie se vrou 'n paar maande gelede vermoor is. Hulle eerste goeie leidraad is 'n meisie met 'n groen rok wat 'n eienaardige advertensie in 'n koerant geplaas het. Hulle spoor haar op maar sy word vermoor voordat sy kan praat.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.