Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
KopiƩ in goeie toestand. Blou materiaalband weerskante baie liggies gevlek. Ex Libris: Laerskool Totius - biblioteekstempel op eerste blanko. Kleefbandvlekke en ligte roeskolle, andersins netjies en stewing gebind. Stofjas in goeie toestand, heel maar met ligte randskade, klein skeurtjies en roesvlekkies.
Uitgewer : Nasionale Boekhandel
1e Uitgawe, 1968
Taal : Afrikaans
Hardeband : 112 bladsye
Afmetings : 220 x 140 x 15 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik