Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is die verhaal van drie vroue se stories wat begin met Colette se swygstories, gevolg word deur Nandi se liegstories en eindig met Tina se onthoustories. Die drie titels, asook die motto wat na elke verhaaltitel uit n belangrike litere werk gegee word, gee reeds aanduidings van die belangrikste motief wat in elke verhaalstruktuur na vore kom.
Softcover. English. Human & Rousseau. 2012. ISBN: 9780624055181. 363 pp. Fair/good. Book No: 56763