Skielik besef Celeste dat Franscesco, die onverskrokke jong stiervegter, se lewe ¬タᆭ stiergevegte is. Hy sal nooit trou nie want daar is nie plek vir vrou en kinders in sy lewe nie.Vir haar is die wete 'n bevryding. Toe sy opkyk, is dit in Mauritz se ondersoekende blik. Sy glimlag stadig en hy glimlag terug. woord is nie nodig om die boodskap in hulle oe te vertolk nie¬タᆭCeleste¬タᆭ die nooientjie wie se geboorte, sonder dat sy dit weet onder 'n vraagteken staan. Is sy die dogter van Juana, die vrou wat eens heel Seville aan haar voete gehad het as danseres en wat nou weet 'n triomfantelike terugkeer beleef het? En wat is haar verbintenis met Annemari, die dogter van Hendrik en Bessie Wahl van Suid-Afrika, met wie sy 'n identiese gelykenis het?Die uiteinde van hierdie spannende verhaal van 'n eksotiese Spaanse danseres en van jongmense teen die agtergrond van die fraai ou stede van die Suiderlande is 'n pakkende en verrassend klimaks.

Title: Die Blou Vuur
Author: Empie Maritz
ISBN: 9780868124933
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever