Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sketse uit die Kleurlingvisserslewe van Kalkbaai.
Fassinerende stories oor die karakters en vissers van Kalkbaai, hul voorouers, die ghwano-koningin, die taai vissersvroue van Kalkbaai, Willie Peters en sy dahlias, robbe as menseredders, die baasswemmers van Kalkbaai, die weƫ van visse, robbe soos bossies, die snoekvangers van Vioolsbaai, heerlike snoekdae, Oom Frikkie en die walvis en manewales van die Noorkapper. Met swart-en-wit foto's.
Eerste uitgawe in 1959 gepubliseer deur HAUM, Kaapstad, Pretoria. Toestand: Goed. Hardebandomslag verweer aan kante en rug.