Die Blye Dae - Audrey Blignault

Die Blye Dae - Audrey Blignault

Secondhand 3 available
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
WI020 MN054 AD509
Bob Shop ID
682341919

Audrey Blignault se geskrifte is dikwels gegrond op wat 'n mens sou moet noem die avontuur van die alledaagse  herinneringe aan "husse" uit haar kinderjare, 'n elegie vir 'n spens, 'n vrolie disertasie oor poedings, die trekdag en so meer Nogtans bly haar behandeling daarvan steeds die lewendige skerpsinnige reaksies van 'n intellektueel.

Ek dink in die verband nie aan die wyse waarop Audrey telkens dan die dag daardie mooi vers of prosafragmentjie uit haar lektuur invleg nie. Nee, dit is wel aantreklik, want eintlik heeltemal spontaan en opopsetlik. Maar dit is eerder nog die tipiese reaksies van 'n redelike mens, van iemand wat wel gelowig, maan  nie liggelowig is nie, wat graag dinge ondersoek en haar eie, soms heel onverwagte gevolgtrekkinge daaruit maak

Add to cart

Similar products

Don't miss out on the latest deals!