Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Audrey Blignault
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Goed
Audrey Blignault se geskrifte is dikwels gegrond op wat 'n mens sou moet noem die avontuur van die alledaagse herinneringe aan "husse" uit haar kinderjare, 'n elegie vir 'n spens, 'n vrolie disertasie oor poedings, die trekdag en so meer Nogtans bly haar behandeling daarvan steeds die lewendige skerpsinnige reaksies van 'n intellektueel.
Ek dink in die verband nie aan die wyse waarop Audrey telkens dan die dag daardie mooi vers of prosafragmentjie uit haar lektuur invleg nie. Nee, dit is wel aantreklik, want eintlik heeltemal spontaan en opopsetlik. Maar dit is eerder nog die tipiese reaksies van 'n redelike mens, van iemand wat wel gelowig, maan nie liggelowig is nie, wat graag dinge ondersoek en haar eie, soms heel onverwagte gevolgtrekkinge daaruit maak