Die Boek Van Eerstes (Afrikaans Edition) | Peter Joyce
Secondhand
1 was available
R90.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 7 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Subtitle: Die Verhale Agter die Groot Deurbrake van die Moderne Wereld Author: Peter Joyce Publisher: Sunbird Publishers Ltd (2005) ISBN-10: 1868422240 ISBN-13: 9781868422241 Condition: Very Good. Light rubbing to the DJ. Binding: Hardcover with dust jacket Pages: 288 Dimensions: 28 x 21 x 2.7 cm +++ by Peter Joyce +++ Die boek van eerstes is 'n ensiklopedie tot barstens toe vol feite oor wat mense doen - hulle uitvindings, en prestasies, wereldwyd en in Suid-Afrika. Die deeglike navorsing skets 'n prentjie van die baanbrekkers agter die groot mylpale en diegene wat die unieke prestasies verder gevoer het. Die titel dek tegniese uitvindings, menslike mylpale, sporthoogtepunte, politieke en kulturele eerstes, leefstyl en ontspanning, en voedsel en drank.
Die lekker leestof strek van verhale van werklik belangrike baanbrekers (Christiaan Barnard en die eerste hartoorplanting) na die bewonderenswaardige (Van Ryneveld en Brand se 1920 vlug oor Afrika) tot die interssanthede waar sonder vasvrawedstryde en gesprekke om die etenstafel net nie dieselfde sal wees nie. Byvoorbeeld: het jy geweet: dat vroue op die Kaapse strande eers in 1965 bikini's kon dra? Voor daardie tyd was hulle veronderstel om van knie tot skouer bedek te wees!