This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27561

Similar products

38% OFF
Boek - Handleiding Vir Die Offisiere Van Die Voortrekkers - 1973
Secondhand
R280.00 R450.00
DIE BOEK VAN ALLE TYE - DENNIS
Secondhand
R75.00
Die Kerkorde n verklaring van die Gereformeerd Kerkorde boek
Secondhand
R150.00
BOEK VAN DIE OPREGTE - X
New
R149.00
Die Boek van God: Die Bybel in verhaalvorm - Walter Wangerin
Sold

Die Boek van God: Die Bybel in verhaalvorm - Walter Wangerin

Secondhand 1 was available
R80.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
413332950

Die Boek van God: Die Bybel in verhaalvorm - Walter Wangerin - Lux Verbi -  2004 sagteband met 898 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA.

Die Boek van God is 'n roman wat die verhaal van die Bybel vertel soos nog nooit tevore nie. Die skrywer wys dat daar 'n deurlopende storielyn is en vertel dit vanuit die oogpunt van bekende karakters, maar soms ook soos ervaar deur randfigure wat die gebeure van buite bekyk het. Walter Wangerin laat klink ou bekende gegewe verassend nuut.

Die koningstydperk word besonder verbeeldingryk en vars aangebied. Hieroor sê die Glasgow Herald: "Wangerin has done for the biblical kings what Shakespeare did for Macbeth and Richard III . Imaginative, stimulating and fresh . bubbles with creativity, but above all it is the work of a craftsman". Net 'n vakman soos Wangerin sou van dié somtyds stowwerige gegewens 'n meesleurende storie kon maak.

Die weergawe van die bergpreek is aangrypend en die pyn van die kruisiging word in onvergeetlike detail oorgedra. Die Boek van God is boeiende leesstof oor die wêreld en gebeure van die Bybel vir dié wat Bybel ken, maar ook vir dié wat vir die eerste keer daarmee kennis maak.

Dié boeiende verhaal word oor honderde bladsye gedra sonder om ooit te verflou. Die vloei van die vertelling skets, soos 'n reuse-muurskildery, die groter prent van God se voorsienigheid, iets wat lesers min beleef as gevolg van ons stukkie-vir-stukkie manier van Bybel lees.

 

Walter Wangerin word wêreldwyd beskou as een van die belangrikste skrywers wat betref geloofs- en geestelike publikasies. Sy eerste boek, The Book of the Dun Cow, het die gesogte American Book Award verower en was ook die New York Times se Boek van die jaar. Daarna het The Book of God gevolg. Hiervan het reeds meer as 200 000 eksemplare in twaalf tale verkoop. Die Afrikaanse vertaling is 'n spogwerk deur die bekroonde skrywer en digter, George Weideman.

 

Recently viewed

See more
1 Glass box Lidded -2 piece Crystal d `Arques Box+ label*Trinket*Butter Pats*Desert Sweet Cufflinks
Secondhand
R299.00
4.3 Inch 3-Wheel Electric Vehicle Dashboard Meter 48V 60V 72V MP3+BT+Reversing Camera for 4-Wheel E
New
R881.00
Op die laaste skof deur prof D Lategan
Secondhand
R35.00
For Motorola Moto E13 Original Middle Frame Bezel Plate (Gold)
New
R296.00