Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baie groot hardeband Bybel / boek met 880 bladsye. In goeie toestand, maar die hoeke op die rugkant van die buiteblad het begin skeur. R100 posgeld in SA. Enekele tekste met koki onderstreep.