Die Boek van Twee Wee deur Jodi Picoult

Secondhand
Indicative market price: R150
1 available
R60.00 60% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Bothasig, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 5 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
TvD
Bob Shop ID
615413067

In die splitsekonde wat sy met haar eie dood gekonfronteer word, verander alles in Dawn Edelstein se lewe. Sy is op n vliegtuig wat skielik gedwing word om n noodlanding te doen.

Terwyl sy haar op die ergste voorberei, is haar gedagtes egter nie by haar eggenoot en dogter nie, maar by Wyatt Armstrong n man wat sy 15 jaar gelede in Egipte agtergelaat het. Dawn oorleef die vliegtuigongeluk op wonderbaarlike wyse, maar word daarna deur groot onsekerheid oor haar lewenskeuses gery.

Sy het n goeie lewe in Boston saam met haar man en dogter en sy vind vervulling in haar werk as doulah, waar sy sterwende mense help om die oorgang tussen die lewe en die dood te maak. Tog kan sy nie help om te wonder wat geword het van Wyatt en sy werk as argeoloog wat antieke grafkelders opgrawe nie. As jong studente het hulle saam opgrawings gedoen totdat Dawn weens n persoonlike krisis terug is na Amerika.

Moet sy terugkeer na haar voorstedelike lewe en haar gesin? Of moet sy na Egipte gaan en die spoke van die verlede finaal in die oë kyk en dalk haar navorsing oor die Boek van twee weë voltooi?

Soos die verhaal ontvou, moet Dawn antwoorde op talle kritiese vrae vind: Wat behels n goeie lewe? Wat los ons agter wanneer ons sterf en hoeveel van ons lewenskeuses is ons eie en hoeveel maak die lewe vir ons?

More from this seller

View all
Living in the Balance of Grace and Faith by Andrew Wommack
R50
T Witches The Power of Two by H.B. Gilmour
R45
R30 shipping
Sielkunde n Inleiding vir Studente in Suider Afrika deur DA Louw
R150
Batman Mask of the Phantasm Dvd
R30
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Twee Kooperasie Stories boeke deur P G Du Plessis
R160
R30 shipping
Die belydenis deur Jodi picoult
R100
Wee van die hart
R20
Swerwer-speurder: Die glimlag van gevaar deur Gys van Graan (Pronk boeke)
R60