Die Boekengel

Die Boekengel

New 3 available
Indicative market price: R300.00
Only 3 left – grab it before it’s gone!
R280.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781779880802
Bob Shop ID
645149584

Mara is uiteindelik vry van haar toksiese huwelik en trek terug Stellenbosch toe waar sy destyds gestudeer het. Sy koop 'n boekwinkel en begin stadig weer die toue van ou vriendskappe en haar lewe optel. Kort voor lank is sy betrokke by die lief en leed van haar vriende en kollegas wat soos familie vir haar raak. Maar alles is nie idillies nie.

Mara sukkel om haarself en haar geloof weer te vind ná alles wat in haar huwelik gebeur het. En sy maak boonop onverwagse vyande Soos boeke wat een vir een van 'n lendelam boekrak aftuimel begin Mara en die mense om haar se omstandighede hulle inhaal.

En dan is daar Bart, die professor met die goeie siel en sagte oë wat in haar hart en boekwinkel kom rondkrap. Miskien kan hy vir Mara wys daar is meer vir haar bestem hier en by hom as wat sy in haar verlede agtergelaat het.

Add to cart

Recently viewed

See more
Original VW Tiguan Roof Rack (2017+)
New
R4,200.00
American Crafts Adhesive Vinyl 12"X48" Pow - Blue
New
R112.00
Fuel Injector 23250-37080 For Hybrid 90kw For Japan Car 2016 PRIUS
New
R329.00
Free shipping
20% OFF
Breil Jewels Women's Necklace (tj2617)
New
R1,351.01 R1,681.65

Similar products

Die Beroepsarbeid van die Afrikaner in die Stad - S. Pauw
Secondhand
R200.00
28% OFF
Die Ritme van die Reen
New
R180.00 R250.00
Die Otters op die Bosveldplaas Die Otters 3
Secondhand
R130.00
Die Paddas van die Nasionale Krugerwildtuin
Secondhand
R115.00